Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Hanlie, praat met misdadigers

Sonet van Aswegen skryf op Netwerk24:

Ek skryf na aanleiding van die hartroerende onderhoud van Hanlie Retief met Willem en Anna Cornelius wie se dogter, Hannah, vermoor is.

Miskien moet Hanlie onderhoude begin doen met die moordenaars. Laat hulle die stories hoor van hartseer ouers en gebroke families sodat hulle gebreek word en ’n veldtog of boodskap kan uitstuur oor hul skuldgevoelens daarna.

Ek weet nie of van hulle ooit berou het oor hul dade nie, maar dit sal dalk die ore bereik van ander wat twee keer sal dink voordat hulle moor en verkrag.

Meer oor:  Hanlie Retief  |  Brief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.