Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Helen veroorsaak nog ’n gefladder

Sjoe, maar kyk net hoe veroorsaak onse Helen met haar twiets ’n gefladder in die hoenderhok!

Ek kry sommer lekker lag, veral as ek op die TV na die polowedstryd op die ghrênd Val de Vie kyk en die antikolonialiste sien wat nou by hierdie koloniale sport uithang – uitgevat in hul deftige ontwerpersuitrustings. Party lyk asof hulle ’n hele juwelierswinkel saamdra.

Dan dink ek so by myself: Ja-nee, kolonialisme stink, behalwe soms.

Meer oor:  Lesersbrief  |  Helen Zille
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

NETWERK24 Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.