Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Het Stephen Beeld geKaap?

Gys van Middelburg, jy is in die kol oor die oormaat Stormers-dekking in Beeld. Jou brief is darem geplaas.

Ek het ’n paar maande gelede ’n soortgelyke brief ingestuur wat nie geplaas is nie. Dit was dalk nie polities korrek nie. Ek het wel ’n oproep van een van die redaksielede ontvang wat verduidelik het dat hier baie Stormers-ondersteuners in Gauteng bly. My antwoord was dat daar ook baie Bul-ondersteuners in die Kaap is, maar Die Burger gee weinig dekking aan ander spanne. Daar gaan nie ’n dag verby dat een of twee berigte van Stephen­ Nell oor die Stormers in Beeld verskyn nie. Is Beeld dalk geKaap?

Meer oor:  Mystem  |  Stormers  |  Briewe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.