Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit . . .

Bun Booyens se uitstekende artikel oor die Groot Griep van 1918 (16.04) beskryf onder meer die reaksie van die destydse bevolking op die epidemie.

Dit is onder meer beskryf as ’n regstreekse ingryping van Bo of ’n “godsbezoeking”, of as ’n straf weens die broedertwis in Afrikanergeledere.

Onder op dieselfde bladsy is daar ’n lesersbrief wat beweer dat die huidige pandemie deur sommige gelowiges beskou word as ’n “goddelike wekroep” en as straf vir verskeie dinge, onder meer “die soeke na plesier”.

Die skrywer van die brief impliseer ook dat die “tyd van beproewing” die “bestaan van ’n godheid” bevestig.

Hoe meer dinge verander, hoe meer bly dit dieselfde.

Meer oor:  Bun Booyens  |  Mystem  |  Brief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.