Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Hoe pas dít in by gordels styf trek?

Weens die katastrofiese kombinasie van ’n reeds swak ekonomie en Covid-19 word rentekoerse verlaag om die ekonomie ’n hupstoot te gee, die president van die Reserwebank beveel aan dat banke nie dividende verklaar nie om sodoende kapitaal te bewaar in onseker tye en die banke maak voorsiening vir swak en oninbare skuld.

Veral pensioentrekkers word gekonfronteer met ’n dalende inkomste terwyl stygende lewenskoste sommige swaar tref.

En tog sien FNB sy weg oop om sy borgskap van SA Rugby met nog vyf jaar te verleng om die ruim salarisse aan rugbyspelers te help finansier. Net jammer borgskappe was nie deel van die president van die Reserwebank se aanbevelings nie.

Meer oor:  Mystem  |  Rentekoerse  |  Briewe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.