Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Hoe verklaar ’n mens dié reaksies?

Die Universiteit Stellenbosch (US) het uiteenlopende reaksies gehad op eers die sogenaamde persgesig-voorval ’n tyd gelede en toe die onlangse poging van sekere koshuise om die gebruik van Afrikaans te ontmoedig.

Objektief beoordeel was die US se reaksie op eersgenoemde ’n totale oorreaksie en op laasgenoemde ’n baie gedempte onder-reaksie. Dit kan myns insiens ook dien as ’n goeie voorbeeld van dubbele standaarde, verdoesel agter mooiklinkende frases soos “inklusiwiteit”, ensovoorts.

Die rektor vermoed politieke opportunisme, maar in die taaldebat, asook in die twee reaksies, vermoed ek ’n ernstige skeut politieke korrektheid (een van die ander pandemies in ons land) aan die kant van die US.

Meer oor:  Mystem  |  Universiteit Stellenbosch (Us)  |  Briewe
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.