Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Hoekom is daar nog nie Uber in Bloem nie!

Ons kom baie in Kaapstad, Pretoria en Johannesburg. En as ons daar is, maak ons gebruik van Uber.

Dit is uiters gerieflik, vinnig, veilig en rookvry.

Hier in Bloemfontein, waar ons reeds ten duurste moet betaal om met die vliegtuig êrens te kom, bestaan dit nie.

Om nie eens te praat van die duur huurmotors wat alewig vrot stink van die rook nie, omdat die bestuurders dampies slaan in die motor.

Meer oor:  Uber  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.