Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Hoor, hoor! vir Landman en Joubert

Toeval of wat, Christina Landman en Stephan Joubert gee die selfde uiters belangrike boodskap op een dag in dieselfde dagblad.

Christina, die meeste van die tyd is ek kwaad nadat ek jou repliek gelees het, maar vandag sê ek “hoor, hoor!” – ook vir Stephan.

As ’n ou man het ek ds. Tienie en raadslid Thys al vele kere ontmoet en ook al amper slae gekry by oom Thys.

Julle is ’n inspirasie.

Meer oor:  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.