Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
In dié tyd herontdek ek my musiek

Braam Hanekom (22.07) is reg, musiek speel ’n onmisbare rol in ons lewe.

As ’n bejaarde, ingeperk in ’n aftreeoord as gevolg van Covid-19, herontdek ek my CD’s.

Beethoven en Mozart se klavierkonserte, Mimi Coertse se “Ah! Fors e Lui l’anima”uit La Traviata en Katherine Jenkins­ se “Pie Jesu”. “She’s a Lady”van Tom Jones en die Grafsteensangers se “Moenie aan Pappie meer sjerrie verkoop nie”.

En, les bes, slaan ek my FAK-sangbundel oop en sing volksliedjies, wiegeliedjies en klein kuns. Dit is ’n tydverdryf wat die siel troos.

Meer oor:  Braam Hanekom  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.