Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
In Vioolsdrift sing die sonbesies seker snags

Vioolsdrift: Ek wil graag weet of dit nou 50,1 °C of 53,2 °C was. Is dit op dieselfde plek gemeet?

Enigiets bo 50 °C maak 2 tot 3 grade nie meer saak nie!

Maak nie saak wat dit is nie, dis vrekwarm!

Al wat ek van seker is, is dat hulle nie sukkel met nat wasgoed op Vioolsdrift nie.

Hierts, dis só warm die sonbesies sing seker in die nag!

Ek wonder wat oes hulle daar by Vioolsdrift. Seker rosyntjies.

Meer oor:  Vioolsdrift  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.