Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
‘Inenting het my longe teen Covid beskerm’

Op 83 het ek Covid-19 opgedoen. Ná vier dae in die hospitaal was dit duidelik dat die virus nie my longe sou aantas nie, maar wel my niere. Ek is huis toe gestuur om die kwarantyn periode daar te voltooi.

Soos ek het ’n kennis ook die virus opgedoen – weer eens in die niere en nie in die longe nie. Onwetend van mekaar het ons albei in Maart vanjaar ’n inenting teen longontsteking gehad. Ek glo dit het ons longe teen die koronavirus beskerm.

Meer oor:  Mystem  |  Inenting  |  Briewe  |  Covid
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.