Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Is dit ’n driedubbele of drieledige moord?

In aansluiting by Johan van Wyk se mening oor die gebruik van die taal deur sommige mense:

Wat beteken ’n driedubbele moord, ’n term waarvoor sommige joernaliste blykbaar so lief is?

Dubbel is tog twee keer en driedubbel dan tog seker ses maal?

Is dit nie beter om na die moord op drie mense te verwys as drieledig nie, of net as die moord op drie mense?

Driedubbel klink so gedwonge sensa­sioneel.

Meer oor:  Taal  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.