Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Ja, laat gevangenes werk en leer

Lallie de Wet (10.03), ek was ook talle kere in en uit die tronk vir skoon twak aanjaag, maar die dag toe ek pa word, toe leer ek ambagte, vaardighede, in die tronk, tesame met verantwoordelikheid vir jou dade en besluite.

Ja, laat die gevangenes werk en leer. Hulle moet weer soos in die verlede gebruik word om staatsinfrastruktuur in stand te hou. Dink aan skole, hospitale, ensovoorts. Dit sal hulle só moeg maak dat hulle nie eens lus sal wees vir bendebedrywighede nie.

Meer oor:  Gevangenes  |  Swellendam  |  Mystem  |  Brief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.