Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Jan Braai kort ’n beter en nuwe vuur

Dis tyd dat Jan Braai ’n nuwe baadjie dra. Te veel klets en te min vlees en bloed. Elke week praat hy van al die nuwe vriende wat hy op toer ontmoet – maar waar is hulle? Sonder bydraes van teenwoordiges by dié byeenkomste (slegs sy gebabbel) is die program, om dit maar saggies te stel, eentonig.

Die idee agter Jan Braai bly ’n goeie een, maar daar moet gewerk word om die idee vlerke te gee. Om mense te betrek is ’n goeie begin.

Meer oor:  Jan Braai  |  Brief  |  Mystem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.