Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Jeugmisdadigers moet nie beskerm word

Die verbod om die identiteit van minderjarige misdadigers bekend te maak het betrekking.

Met die beskerming van oortreders floreer misdaad in ons skole.

Dink die beskermde jong mens wat die oortreding begaan ooit aan die gevolge van sy of haar dade?

Nee, hulle doen dit nie. En hulle wil wegkruip agter die wetgewing wat minderjariges beskerm.

Hulle identiteit moet nie beskerm word nie.

Maak dit bekend in die skole waar hulle oortree, sodat almal kan weet wie hulle is.

Maak hulle name ook in die media bekend.

Hulle wil mos op jong ouderdom al met die gereg bots.

Meer oor:  My Stem  |  Dros-Verkragting
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.