Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Jong ouers kan by ouer geslag leer

Annelie Botes en Erik Holm se rubrieke op 23 Oktober kry volpunte! Elke woord is só waar. Die ouers van vandag weet niks van opvoeding af nie en pluk die vrugte daarvan.

Dank aan my ouers se streng opvoeding. Dissipline met liefde loop saam. Ons garde, nou in die 60’s en 70’s, is sprekende voorbeelde van sukses en ons kinders ook.

Jong ouers, skrik wakker, asseblief. Jul opvoedingstyle werk glad nie.

Meer oor:  Annelie Botes  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.