Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Jorik is seer oor John se brief

Jorik skryf per e-pos:
Ek en Jakkals was nogal seergemaak deur die brief van John Ackermann verlede week waarin hy wil weet hoekom ons so met Donald Trump “aankarring”.

Maar Daniël sê ons is verniet omgekrap. Daniël sê dis ’n illustrasie van fop-nuus. Hy sê daar is nie régtig iemand soos John Ackermann nie, dis net Trump se manier om vir ons te laat weet hy lees ook ons storie. Toe ek sê hy jok, sê Daniël hy kan dit bewys:

Meer oor:  Donald Trump  |  Brief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.