Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Jy hoef nie te wonder oor dié ‘konsert’

Die Breytenbach-sentrum se jongste nuusbrief verwys: “Jonathan Ball-uitgewers en die Breytenbach-boekklub nooi jou uit na die bekendstelling van Wie gaan 2019 regeer? deur Jan-Jan Joubert. Jan-Jan sal in gesprek wees met prof. Jonathan Jansen in Die Bôrdienghuis by die Breytenbach Sentrum. Kaartjies vir die konsert kos R30 per persoon (soos gekorrigeer).”

’n Mens hoef nie langer te wonder of die politiek meer konsert (vermaak) as erns is nie!

Meer oor:  Jan-Jan Joubert  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.