Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Jy op Facebook

Haaie skud beursie vir Siya Kolisi:

Wat ’n swak belegging. – Johan Benade

Die Stormers score uit hierdie deal. – Hans Steyn

Hulle kan Damian Willemse as ’n buy one get one free kry. – Willem Henning

In hierdie geval is die een se brood die ander se dood. – Dirk Kroon

Baie dankie Sharks. – Engalo Davids

Hy gaan nie span haal by die Sharks nie – in wie se plek? – Nantes Zwiegelaar

Hy sal twee of drie wedstryde speel daar, dan is hy weer beseer. – Eduan Hugh Kotze

Dankie tog, nou kan ek weer vir ’n slag die WP ondersteun. – Sean Chinner

Ek sou oorsee gekies het – beter opsies. – Jerome Vollenhoven

Gaan Kolisi, en moenie dat die groet jou ophou nie. – Johan Bothma

Ek kan nie glo mense is so jaloers op ander mense se geld nie. Sterkte Siya, jy was tot 2019 briljant, maar daarna het beserings en gebrek aan vorm jou swak laat speel. Gaan en sorg vir jou oudag, jy bly ons Springbokkaptein. – Davey Simonse

Gaan geniet jou rugby waar dit waardeer sal word, Kolisi. – Andrew Gordon

Meer oor:  Siya Kolisi  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.