Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Jy op Facebook en Netwerk24

Matrieks help ‘skade van apartheid’ herstel – Cyril

As matriekuitslae ’n politieke teater word. – George Rex

Die regeerders klou vas aan verdelende politiek. – Johan van der Merwe

Hulle probeer “liberation before educa­tion” herstel. – Lilly Roberts

Die agbare president het vergeet van die derduisende wat langs die pad “verdwyn” het sedert hulle 12 jaar gelede begin skoolgaan het. – Quartus van Zyl

Hoekom moet apartheid altyd aangehaal word? Byna 25 jaar gelede en dit kry nog steeds die skuld vir alles. Skrik ’n bietjie wakker, ANC. – Hazel Nortjé

Europeërs gaan soos gewoonlik negatief wees . . . Ai, as hulle maar net wil teruggaan huis toe. – Enrico G. Hartzenberg

Vergeet van apartheid. – Emanuel Heideman

Die enigste bydrae, die apartheidspook wat ten alle koste lewe gegee moet word. – Dirk Jonker

Dis al 25 jaar later en steeds dieselfde storie. – Eurika van Jaarsveld Marincowitz

Lewe in die verlede. – Hein Cohen

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.