Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Jy op Facebook en Netwerk24

Schweizer-Reneke: Juffrou se stryd nog nie verby

Al die feite is reeds deurgetrap. Wil hulle die arme vrou nou finaal afbreek. – Ferdinandt du Preez

Dan mag daar mos ook nie op die skool se atletiekbaan of prysuitdelings enige foto geneem word nie. – M. van Schalkwyk

Dis tyd dat almal, veral onderwysers, ophou om alles op sosiale media te plaas. – Theo Vorster

Dit raak nou ’n opsetlike kwaadwillige heksejag teen ’n passievolle onderwyseres! – Brenda Carelsen

Dit is duidelik dat mag (vir sommige) belangriker as die welsyn van kinders is. – Shannon Bradbury

Belaglik hoe hierdie juffrou geviktimiseer word. – Marietjie de Beer

En dis hoe dit begin. Hulle gaan haar lewe hel maak tot sy loop. En al word haar onskuld oor en oor bevestig, is haar reputasie tot niet. – Van my voorstoep af

Die spul wat haar beskuldig het, verskyn nooit voor etiese komitees nie. Hul wanpraktyke ten spyt. – Jurg Reynders

Belaglik en wreed verby. – Johan Tredoux

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.