Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Jy op Facebook en Netwerk24

Geen drank meer in Matie-koshuise toegelaat.

Dis hoe dit mos hoort, maar dit gaan nie die studente keer om te drink nie!– Maretha du Toit Louw

Uitstekende reël! Dis ’n plek om te leer, nie ’n drinkplek nie. – Anel Venter Fourie

Dis seker die belaglikste besluit nog. Drink sal hulle drink. Dis veiliger by die koshuis. Los die kinders! – Casper Labuschagne

Kroegeienaars jubel. ’n Paar honderd meter van elke koshuis kan jy minstens drie kroeë kry. – Hanno Loubser

Dis waarom daar vandag so baie swak leiers en werklui is. Hoe het hulle dit in die eerste plek reggekry om drank in universiteitskoshuise toe te laat? So iets moes nooit bestaan het nie. – Hendrik Tarentaal

Dit moet gesien word nie gehoor word nie. En hoe gaan hulle die verbod toepas? – Samanthia Jefthas

Net Maandag in Stellenbosch rondgeloop en die kroeë was oorlopens vol van die jongmense. – Donald Daniels

Belaglik. Nou kuier hulle in kroeë en is dronk op straat. – Ronel Botes

Tragies, arme studente. – Gerard Scott

Meer oor:  Mystem  |  Brief  |  Sms
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.