Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Jy op Facebook en Netwerk24

Dank Pravin Gordhan af of ons ontwrig staatsrede, sê Julius Malema.

Geen wonder dat daar oral geweld en intimidasie in die land is nie, want die kinders tel die voorbeeld in die land se hoogste raadsale op. – Petrus Stephanus Goosen

Malema en Floyd mag ook nie die staatsrede bywoon nie alvorens hulle die VBS-geld terugbetaal het. – Albert Jantjie

Soveel haat, soveel ras-ideologie, so min begrip van ekonomiese realiteit. – At Nel

Die EFF het nog niks gedoen om vooruitgang te bewerkstellig nie, maar afbreek en lamlê het hy bemeester. – Johnny Thompson

So die stert probeer nog steeds om die hond te swaai. – John Nicholson

Ja, asb. Ek wil weer ’n goeie sirkus sien. Ek gaan “snacks” en “popcorn” maak vir die vertoning . . . – Schalk Botha

Met sulke mensemateriaal kan Afrika nie anders as stikdonker wees nie. – Schalk van Vuuren

Hy is teen alles en probeer hard om Pan-Afrikanisties te wees. – Kruger vd Merwe

Goedkoop afpersing. – Ronel Venter

“Traai,” het die drie varkies virrie wolf gesê! – Vytjie du Blanc

Meer oor:  Mystem  |  Brief  |  Sms
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.