Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Jy op Facebook en Netwerk24

Man sterf toe Shosholoza Meyl en goederetrein bots.

Jammer oor die verlies van ’n lewe en beseerdes, maar ek kan nie wag om te hoor wat die oorsaak was nie. Ek kan net raai . . . – Anton F. du Plessis

Hoe beland treine op dieselfde spoor? Beheerstelsels wat buite werking of gesteel is, of mense wat sit en slaap. – Carl S

Onbevoegdheid, gebrek aan instandhouding, diefstal van kommunikasietoerusting, ens. Ek loop liewer voor ek treinry in die nuwe SA. – Quartus van Zyl

Ek wonder of daar nie een of ander vloek op dié trein rus nie. Dit is nou al die hoeveelste ongeluk. – Petro Doman

Lyk nes die ANC-soustrein. Hulle s’n is met baie, baie erger . . . Drywer elke keer ongedeerd en altyd onskuldig ook. – N.W.

Nóg ek, nóg my gesin sal weer ons voete in dié land op ’n trein sit, selfs nie eens die Bloutrein nie, want die vervalle infrastruktuur en swak opgeleide treinoperateurs gaan nog baie lewens eis. – Stony Steenkamp

Daardie 30% begin nou in werking tree. – Aletta Pieterse

Meer oor:  Mystem  |  Brief  |  Sms
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.