Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Jy op Facebook en Netwerk24

Desperate gesinne eet al hoe meer hoenderpote en afval:

Afval is nie ’n goedkoper opsie nie! Afval is ongelooflik duur. – Fassie Coetzee Matthee

Net so is gebakte vis en tjips by die viswinkel. Dit was eers die goedkoopste maaltyd! – Johann Hector

Hoenderafval is goedkoop. Baie goedkoop. Ek weet nie waar kom julle mense aan “duur” nie. – Martin Olckers

Afval is koningskos en is nie goedkoop hier nie. Dis R160 vir ’n kop, pote en pens. – Merwyn Keown

Hoenderpootjies wat die mense braai, is baie lekker. – Francis Muggels

Hoenderpote, gespesery met ’n hoendergeursel, is seker van die lekkerste disse wat jy kan kry. Koningskos. – Sakkie Breitenbach

Maar steeds soos berig 63% duurder as ’n jaar gelede. – Pieter Ellis

Iewers score iemand baie ten koste van ander. Dis net meer wettig! – N. Rossouw

Dis gek. Hoe gaan mense lewe? Mense is honger. – Dina Botha

Kan iemand asseblief vir ons verduidelik hoe de hel die inflasiekoers net 2% kan wees? – Vytjie de Blanc

Meer oor:  Menings  |  Sosiale Media
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.