Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Jy op Facebook en Netwerk24

G’n wit volksmoord in SA, sê ANC:

Vertel dit vir elke gemartelde boer en elke wreedaardig verkragte boervrou. – CL

Die vrou koop gesig. Tina, maak oop jou oë, of is jy te vasgevang? – Joan Ruiters

Sy is reg. Boere word nie vermoor omdat hulle wit is nie. Dalk omdat hulle “sagte” teikens is, maar eerder a.g.v. die wetteloosheid en patetiese SAPD. – Anton Bezuidenhout

Hoekom dan die grusame marteling? – J.J. Lovelock

Tina, vertel ons liewer wat regtig van ons oliereserwes geword het, en wie baat gevind het by die verkoop daarvan. – S. Fourie

Niemand so blind soos die een wat nie wil sien nie. – Louise Griffiths

Moet seker lekker wees om soos ’n volstruis met jou kop in die sand te leef. – Jeanne-Marie Cope

Stig plaaswagte, mense. Saamstaan is al wat gaan help. – Hilton Thomas

Sy is duidelik nie op ons golflengte nie. – Audi en Dihanna Claassen

Wanneer begin die ondersoek na die oliereserwes wat sy verkoop het, of is dié ook al vergete? – Johnny Thompson

Is sy van SA? – Grantwynn Oliphant

Meer oor:  Volksmoord  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.