Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Jy op Facebook en Netwerk24

Suid-Afrikaners is moeg vir die virus en regulasies, wys peiling:

Maar nie so moeg as wat hulle vir die regering is nie. – Moeg vir Korrupsie

Ek dra nou al ses maande lank amper net plakkies – en wag nog om siek te word. – Hennie de Ruyter

Al hoe meer mense begin nou besef dat die regering hierdie muskiet met ’n spoorstaaf probeer doodslaan – totaal oordrewe en totaal oorboord gegaan. Maar miljoene mense is in die proses ekonomies geknak. – Cobus Botha

Nog meer skokkend is die getal mense vir wie dit onmoontlik sal wees om weer op hul voete te kom. – Johan de Coning

Intelligente mense begin besef dat die histerie oor die virus heeltemal oordrewe is. – Kobus de Kock

Wonderlik, die mense skrik wakker! Afrika is immers nie vir sissies en virussies nie . . . Daai virtuele virussie het nooit ’n kat se kans gehad onder die Afrika-son en sy mense nie. – Willene Pretorius

Jy kan party mense vir altyd fool, maar jy gaan beslis nie ál die mense vir áltyd fool nie. – George Burton

Meer oor:  Facebook  |  Netwerk24
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.