Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Jy stem in SA vir party, nie individu

Die brief van “Orakel van Overberg” (ai tog, die skuilname darem!) is ter sake.

Die skrywer weet dit skynbaar nie, maar in ons land stem jy nie vir ’n individu nie, maar vir ’n party. ’n Stem is dus nie vir pres. Cyril Ramaphosa nie, maar vir die ANC. Daar is geen waarborg dat CR ’n maand of wat ná die verkiesing nog deur die ANC gesteun sal word nie. Dit is meer as genoeg rede waarom nie “vir CR” gestem moet word as die ANC nie jou partykeuse is nie.

Meer oor:  My Stem  |  Anc
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.