Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Kamermaat se blaser klink nes Stuka

Bun Booyens, met die lees van jou afkeer van die blaarblaser se onverteerbare geraas (10.03) was ek die ene “ore”.

Ek is feitlik “oorgestremd” vanweë ’n dergelike blaser.

Die groot verskil tussen die twee blasers is dat jy darem met eersgenoemde jou deur kan toetrek; jy hoef nie daarna te luister nie. My belewenis met die tweede is dat ek verplig is om te luister.

Die desibels is nog nie bereken nie, maar as jy ’n Stuka in sy glorie wil hoor, moet jy net wakke­r word terwyl Kamermaatjie besig is met haar kop vol krullers.

Meer oor:  Bun Booyens  |  Somerset-Wes  |  Brief  |  Mystem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.