Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Kinders en geld ewe groot pyn

Piet Pyl, Parow, skryf:

Nico van Gijsen skryf verlede week baie interessant oor wat jou te doen staan as ’n bejaarde ouer weens siekte nie meer na sy of haar geldsake kan omsien nie.

Maar wat gemaak as ’n bejaarde ouer agterkom dat sy of haar kinders nie na húl geldsake kan omsien nie? Alles wel om te sê as waarsku nie help nie, moet hulle maar voel.

En as voel eindig in bakhand staan?

Meer oor:  Piet Pyl  |  Brief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.