Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Klein jakkalsies is niks, dis die bolle!

Word ek vanoggend met ’n lied in my hart wakker. Hierdie tyd van herlaai en vind-jou-innerlike-vrede laat my ’n bietjie inlê.

Manlief het gesorg vir koffie en die koerant is afgelewer. Die huis is gisteraand van hoek tot kant gevee, gestof en gesuig.

Ek besluit om my voordeur oop te maak en te kyk wat die bure doen. Op my voorstoep lê ’n ból. Flippen honde!

Dit is nie die klein jakkalsies wat die wingerde verniel nie. Dit is die groot hondebolle.

Meer oor:  Mystem  |  Brief
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.