Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Koebaai, MultiChoice, ek waai ook

MultiChoice – by monde van Thinus Ferreira – reken dat hy klaar is met Steve Hofmeyr.

Thinus, ek sal sommer namens Hofmeyr antwoord: Dankie, julle, ek waardeer jul op­trede, want ek wil beslis nie my naam gekoppel hê aan ’n oorprysde en rassistiese TV-onderneming wat kykers laat betaal om chronies te kyk na herhalings van programme van swak gehalte nie. Ek sien die kykers is besig om hul DStv-subskripsies te kanselleer en liewer op Netflix in te teken. Daar kry jy minstens gehalteprogramme en betaal net vir wat jy wil sien.

Koebaai, MultiChoice.

Meer oor:  My Stem  |  Multichoice
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.