Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Konferensie bied rede vir wanhoop

Die ANC se 54ste nasionale konferensie het voorwaar gesukkel en gestotter om aan die gang te kom – glo sewe uur laat.

Die hoofdis, die toespraak van die president, was dus ook nie betyds nie. Die stemming vir die nuwe president van die ANC moes reeds op die eerste dag afgehandel gewees het. Maandag om 15:00, twee dae later, was dié proses steeds nie afgehandel nie!

Volgens beeldpoetser “kameraad” Carl Niehaus was alles gereël en was daar nie sprake van “chaos” tydens die verrigtinge nie. Vir buitestanders het dit egter voorgekom asof daar ernstige tekortkominge was.

As hierdie konferensie ’n toonbeeld van die ANC se organisatoriese vermoëns en ’n weerspieëling van ordelikheid en stiptelikheid is, is daar rede vir wanhoop.

Dalk verklaar dit die agteruitgang wat Suid-Afrika onder ’n ANC-regering die laaste dekades beleef het!

Meer oor:  Anc  |  Carl Niehaus  |  Saldanha  |  Briewe  |  Konferensie  |  Brief  |  My Stem  |  Mystem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.