Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
KSA moet die skuld dra vir Olivier se besluit

Duanne Olivier, moet jou nie steur aan Krieket Suid-Afrika (KSA) nie. Hy sou jou die een of ander tyd moontlik met ’n kwotaspeler vervang het. Natuurlik is ek teleurgestel omdat jy gaan, maar om héél ander redes.

As regstellende aksie, swart ekonomiese bemagtiging en ander waansinnige reëls nie bestaan het nie, sou ons ekonomie ook nie so in sy peetjie gewees en die waarde van ons geldeenheid nie ’n rol in hierdie soort besluite gespeel het nie.

Die “skeppers van uiterste rassisme” moet die skuld dra. Dit sal egter, soos met ál die ander mislukkings, nie gebeur nie.

Meer oor:  Duanne Olivier  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.