SPESIALE AANBOD: Betaal slegs R25 vir die eerste maand. Spring gou!
My Stem
KYK: Laaste foto's van ons lesers se haasbekkies

Netwerk 24 het vir sy lesers gevra om hul gr. 1'tjies se eerste skooldag vas te vang.

Die haasbekkies is te oulik vir woorde!

Philip Hechter

Hennopspark in Centurion

x

Hendro Bothma

Laerskool Willem Postma in Bloemfontein

x

Hanru Adriaanse

Laerskool Hartswater

x

Ernie Loubser (Gr. 1) saam met sy boetie John-David (Gr. R)

Laerskool Risiville in Vereeniging

x

Daniël York

Curro Kathu

x
x

Bouwen-Reeve Schellingerhout

Laerskool Gamtoosvallei in Patensie

x

Anika de Bruyn en Gia Gardner

Laerskool Mount Pleasant in Port Elizabeth

x

Abbygail Le Roux

Primêre Skool Jim Fouche in Bloemfontein

x

Die tweeling GJ en Louis Esterhuyse

Laerskool De Tyger in Kaapstad

x

Diandré van den Berge

Laerskool Proteapark in Rustenburg

x

Annabelle Calitz

Laerskool George-Suid

x

Meer oor:  Haasbekkies 2019  |  Eerste Skooldag  |  Graad 1
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.