Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
KYK: Lesers deel nog vrolike foto's vir die #WysJouMasker-veldtog!

Die dra van ’n gesigmasker, hetsy by die werk of in die openbaar, is verpligtend tydens die nasionale staat van inperking om die verspreiding van die koronavirus te stuit.

Suid-Afrikaners het vinnig by die 'nuwe normaal' ingeskakel en het reeds kreatiwiteit en behulpsaamheid met hul gesigmaskers getoon.

Kyk hier is nog vrolike en kreatiewe gesigmaskers wat ons lesers ingestuur het:

Paul Roos Gimnasium

Stellenbosch

Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch.
Karien Winter, onderwyseres van Paul Roos Gimnasium, sê dit was fantasties om die gemaskerde manne van die maroenmasjien, Paul Roos Gimnasium, terug by die skool te ontvang!

Ruben O’Reilly

Polokwane

Ruben O’Reilly Polokwane
Alida Engelbrecht het Ruben se masker gemaak. Spiderman se masker moet darem by sy “outfit” pas.

Thys de Beer

Polokwane

Thys de Beer Polokwane
Hy ondersteun die Bulle, ongeag die pandemie!

Samantha Orton

Worcester

Samantha Orton van Worcester
Samatha se ma, Annelize Orton, sê sy kon nie wag om net 'n draai nader aan die berge nie te gaan ry nie. Samantha het gesê 'n mens kyk nie net sneeu deur die kamervenster nie.
Samantha Orton van Worcester

Riaan Redelinghuys en Iris Treffers

Durham, Kaapstad

Riaan Redelinghuys en Iris Treffers Durham Kaapsta

Peter en Ina de Vries

Ceres

Peter en Ina de Vries van Ceres
Hul niggie Laurike de Vries het vir hulle hierdie mooi maskers geskilder. Ina se hul kinders noem hul pa die "Gryswolf".
Peter en Ina de Vries van Ceres

Nicole van der Schyf

Boksburg

Nicole van Der Schyf van Boksburg
Nicole se ma, Ilse van der Schyf, is die eienaar van Nikka Creations, en Nicole is die eienaar van NikkiV MUA. Beide entrepreneurs het koppe saamgesit om maskers te adverteer en te verkoop. Hulle het 'n grimering-look saam met die masker gedoen om die mense op te beur.
Nicole van Der Schyf van Boksburg

Cherelle Vermaak

Boksburg

Cherelle Vermaak Bosburg
Cherelle Vermaak dra ook een van Nikka Creations se maskers en haar grimering is deur haar niggie Nicole van der schyf gedoen, die eienaar van NikkiV MUA.
Cherelle Vermaak Bosburg

Marlene Bellingan

Bloemfontein

Marlene Bellingan van Bloemfontein
Haar ma, Margaretha van der Merwe, het vir haar die maskers gemaak.
Marlene Bellingan van Bloemfontein

Kokkie de Kock

Nuweland, Pretoria

Kokkie de Kock Newlands Pretoria
Rey de Kock het vir haar man, Kokkie de Kock, 'n unieke denimmasker uit 'n ou jeans gemaak. Dit was alles haar man se plan.

Juan-Christo van Rensburg

Port Elizabeth

Juan-Christo van Rensburg en woon in Port-Elizabet
Omdat hy sport tydens die inperking mis, dra hy sy gunsteling-span se klere en masker.

Jeanette en Herman Venter

Avondale

Jeanette van Doorn Venter van Avondale
Jeanette se masker is deur Margaretha van der Merwe gemaak.
Herman Venter Avondale
Herman se masker is ook deur Margaretha van der Merwe gemaak.

Gerhard Cloete

Petit

Gerhard Cloete Petit
Hy is bietjie grappig en gekskerend!
Gerhard Cloete Petit
Gerhard Cloete Petit

Attie Snyman

Garsfontein, Pretoria

Attie Snyman Garsfontein Pretoria
“Ek is nie bang vir die virus nie.”

André en Elize White

Benoni

Andre en Elize White
Hulle wou ‘n bietjie pret hê en toe het Elize vir hulle Shrek- en Fiona-maskers gemaak.

Deel jou storie met foto's en/of video, en ons plaas dit op Netwerk24.

Stuur 'n e-pos na: Zilke.Prinsloo@netwerk24.com

Sluit die volgende in:

  • Naam en waar jy woon
  • Kontaknommer
  • E-posadres

Vertel ons meer van jou #WysJouMasker foto of video.

Meer oor:  #Wysjoumasker-Veldtog
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.