Ons lesers is nog nie klaar gespog met hul kroos se pragtige matriekafskeidfoto's nie. Kyk net hoe mooi het hulle op dié spesiale aand gelyk.
KYK OOK: Hier is die foto's wat ons op 22 Augustus, 29 Augustus, 4 September, 16 September, 25 September, 17 Oktober, 25 0ktober, 29 Oktober, 6 November en 12 November gepubliseer het
Zanika Burger en Colin Ingram
Midstream College, Centurion
Vickey-Lee Armstrong en Marco de Beer
Hoërskool Ellisras, Limpopo
Zadian Müller en Martinique Kotze
Hoërskool Zwartkop
Sunè Louw en Joseph Piper
Hoër Meisieskool Paarl
Marnu Botha en Charissa Groenewald
Hoërskool Oosterlig
Ilana Nieman en Johann Jacobs
Hoërskool Rustenburg
Gerda-Logen Grobbelaar en Nico Jansen van Rensburg
Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein
Crisinda Alexander en Kyle Arendse
Ladismith Sekondêre Skool
Carla Vosloo en Wian Schoeman
Private School Swakopmund, Namibië
Anica Colesky en Liam Storm
Cornwall Hill College, Irene
Zanika Burger en Colin Ingram
Midstream College, Centurion
Andine Bouwer en Warren Pretorius
Hoërskool Secunda
Nicole Maddocks
Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein