Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
KYK: Nóg foto's van ons lesers se haasbekkies!

Netwerk 24 het vir sy lesers gevra om hul gr. 1'tjies se eerste skooldag vas te vang.

Die foto's is te skattig!

  • Wil jy ook 'n foto instuur van jou kind se eerste skooldag? Lees meer hier.

Wynand Taute

Eduplus Independent School in Bloemfontein

x

Phillip Nel

Laerskool Courtrai in Paarl

xx

Nikita Russouw

Goodwood Park Laerskool in Kaapstad

x

Mireille van der Merwe

Universitas Primêre Skool in Bloemfontein

x

Mia Jacobs

Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein

x

Liané Marais

Fichardtpark Primêre Skool in Bloemfontein

x

Kayleb Clarke

Laerskool Oosterkruin in Germiston

x

Jorina Fick

Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein

x

Jc Mouton

Laerskool Rayton

x

Jaden Smit

Laerskool Voorpos in Waverley, Pretoria

x

Lanelle du Plooy (gr.1) en haar broer G.P du Plooy (gr.3)

Sentrale Volkskool in Kroonstad

z

Meer oor:  Haasbekkies 2019  |  Eerste Skooldag  |  Graad 1
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.