Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
KYK: NW24-ouers spog met hul kroos se matriekuitslae

Netwerk24 het vir sy lesers gevra om met hul kroos se matriekuitslae te spog!

Baie geluk aan elkeen wat die matriekeksamen geslaag het!

Tara Grobbelaar, Parklands College

8 Onderskeidings

Tara Grobbelaar, Parklands College - 8 onderskeidi

Petroné Moolman, Hoërskool Ben Viljoen in Groblersdal

8 Onderskeidings

Petroné Moolman Hoërskool Ben Viljoen in Groblersd

Kate de Wet, Hoërskool Linden

7 Onderskeidings

Kate de Wet, Hoërskool Linden-7

Ilse Coetzee, Eunice Girls' High School

6 Onderskeidings

Ilse Coetzee-Eunice girls high-school, 6

Danelle Botha, Hoërskool Oos-Moot in Pretoria

8 Onderskeidings

Danelle Botha, Hoërskool Oos-Moot in Pretoria-8

Carmi van Wyk, Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

6 Onderskeidings

Carmi van Wyk Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Alicia van den Bergh, Hoërskool Overvaal

2 Onderskeidings

Alicia van den Bergh, Hoërskool Overvaal- 2

Albert van Zyl, Boland Landbouskool

7 Onderskeidings

Albert van Zyl

Frances de Klerk, Hoërskool Menlopark in Pretoria

9 Onderskeidings

Frances de Klerk, Die Hoërskool Menlopark, Pretori

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.