Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Kyk ook na ander kant van protesoptrede

Ek verstaan prof. Amanda Gouws se siening in verband met wêreldwye protesoptredes. Maar hoe gaan sy voel indien haar winkel afgebrand word, of van haar familielede met klippe en brandbomme beseer en/of gedood word? Of ons demokratiese reg verwyder word om vrylik te beweeg soos hier in Suid-Afrika die geval is.

Natuurlik word alles maar slegter, en ek wil almal verseker dat dit nie beter sal word nie. Nie in Suid-Afrika of wêreldwyd nie.

Meer oor:  Amanda Gouws  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.