Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Kyk wie sak almal in hierdie skrum

My antwoord aan Dosent (“Wie sak almal in die taalbulle-skrum?”, 14.04) is eenvoudig: Ek sal saam met die duiwel in die skrum sak as dit oor Afrikaans gaan! Ons veg teen ’n oormag en kan nie bekostig om kieskeurig te wees oor bondgenote nie. En oor Dan Roodt se toewyding aan Afrikaans was daar nog nooit enige twyfel nie.

En kyk saam met wie sak Dosent in die skrum: daardie selfverklaarde, luidrugtige Afrikaans-hater Jonathan Jansen. En dan natuurlik die EFF, ANC en “Open Stellenbosch”.

Meer oor:  Afrikaans  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.