Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Laat die penne knars en die ink vloei in 2021

Die mees gelese gedeelte in ’n koerant is die briewekolom. Die denkwyses van skrywers oor sake van die dag is hoofartikels in die kleine. Covid-19 het die nuus oorheers, met soms, absurde regulasies. Gou is hulle trapsgewys geklassifiseer as power, pateties, patel.

Die Piette, Hennies, Izakke, Brians en Antoinette roer deurentyd raakpunte aan. Dankie.

Die mees gelese briefskrywer van alle tye is Paulus. Sy briewe aan gemeentes en enkeling is in die Bybel opgeneem.

Eeue later word hulle steeds wêrelwyd gelees.

Kom skrywers, laat die penne knars en die ink vloei in 2021.

Die pen is steeds magtiger as die swaard, omdat sy krygstuig elke leser se denke betree.

Meer oor:  Skryf  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.