Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Laat hulle tog met waardigheid groet

LA van den Berg se brief “Uitgediendes gryp na skoktaktiek op verhoog” (VB 01.04) verwys.

Stem 100% saam. Die mense kan net nie aanvaar hulle tyd is verby nie. Laat hulle tog met waardigheid groet. Wat ook ’n treurigheid is, is die “sangers” wat glo indien hulle ’n kitaar kan vashou, kan hulle sing. Laat ons maar aanhou hoop.

Meer oor:  Mystem  |  Musiek  |  Brief  |  Sangers
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.