Daar is ’n groot ledige arbeidsmag ontplooi wat salarisse ontvang – dus is dit die ideale tyd vir ’n sensus (koppetelling). Dit kan bepaal wie dak-, werk-, geld- en/of kosloos is. Dus hoeveel mense geen weerstand teen enige virus het nie.
Verkiesingsuitslae is blitsig bekend, dus kan dié uitslag nog voor vlak 2 bekend wees.