Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Laat oudstudente die pad aandui

Hier is ’n ernstige uitdaging aan die Universiteit Stellenbosch (US): Deur die alumni-kantoor beskik julle oor die name en kontakbesonderhede van ’n groot persentasie oudstudente.

Doen ’n meningspeiling oor hoe hulle voel oor die US as ’n volwaardige Afrikaanse universiteit. As minder as 50% dit steun, dan is dit tot daar toe; as meer as 50% dit steun, moet dit die nuwe rigting wees; en as meer as twee derdes dit steun, moet die rektor bedank en ’n geskikte persoon gekies word om die US op die herstelpad te lei.

Meer oor:  Us  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.