Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Lê die probleem nie by polisie, regspleging?

As ek reg gehoor het, het min. Bheki Cele op televisie sy misnoeë uitgespreek oor die feit dat ’n verdagte in die Senekal-saak ondanks 16 vorige arrestasies nog vry rondloop om kwaad (my eufemisme) aan te vang.

Indien wél, lê die probleem nie dalk by ’n kombinasie van swak polisie-ondersoekwerk, gebrekkige aanklaersvernuf, en ’n tekort aan regmatige leiding vanaf die regbank se kant nie?

Dit noop my om te sê: “I rest my case, Mr Cele.”

Al 16 keer in hegtenis geneem en vier keer gevonnis.

Dit som die wetteloosheid in ons land op.

Meer oor:  Bheki Cele  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.