Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Leiers stel nie ’n goeie voorbeeld

Ek stem volkome saam met dr. Donald Katts se mening in Godsdiens Aktueel (02.01).

Net jammer dat daardie “morele waardes” waarna hy verwys, glad nie meer in hierdie land van ons bestaan nie.

As die leiers nie meer aanspreeklikheid vir hul oortredings hoef te aanvaar nie, hoekom moet die gewone padge­bruikers, om nie eens van die taxibestuurders te praat nie?

Soos hulle sê: ’n Vis vrot van sy kop af.

Meer oor:  Donald Katts  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.