Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Lesersfoto: Japanse tuin in Vrystaat
Japanse tuin in Clarens: Dirk Uys het dié mooi herfsfoto onlangs vroegoggend op Clarens se gholfbaan geneem. “Die wilgewortels en boomstamme herinner aan ’n toneel in Japan,” skryf hy.
Wys Volksblad wat in jou wêreld aangaan!

Stuur foto’s na leserfoto@volksblad.com om ’n kans te staan dat jou foto op Netwerk24, op Volksblad se Facebook-blad of selfs in die koerant geplaas word.

Dit is belangrik dat dit nuwe of onlangse foto’s moet wees. Lesers moet ook bevestig dat die foto sy of haar eie werk is.

Foto’s moet groter as 1 MB wees en in ’n jpeg-formaat gestuur word. Gee ons ’n kort beskrywing van waar en wanneer die foto geneem is en wat die storie agter die foto is.

Verskaf ook die fotograaf se volle naam en besonderhede, asook die stad of dorp waar hy/sy woon.

Meer oor:  Lesersfoto's
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.