Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Loop in dié dae liewer lig vir geld

Ek wil ander mense waarsku teen ’n verspreider van die Covid-19-virus, naamlik die kontant wat ons daagliks hanteer.

Volgens ’n internetbron (Healthline) leef die Covid-19-virus vir vier uur op muntstukke wat koper bevat en vir vier dae op geldnote.

My aanbeveling is dat almal wat met geld werk – by banke en winkels – te alle tye handskoene moet dra en dat mense se hande gereeld ontsmet word.

Alle geld wat ontvang word, moet onmiddellik ontsmet word of onder kwarantyn gehou word.

Gebruik liewer jou bankkaart vir aankope.

En sorg dat jou kaart nooit uit jou hande gaan nie.

Meer oor:  Kontant  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.