Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
My Stem
Maarman blaas EFF se vlamme aan

Johann Maarman (Prontuit; 16.11) trap uit onkunde of doelbewus in die EFF-lokval om dit wat by Hoërskool Brackenfell gebeur het te verdraai. Dit was nie ’n skoolgeleentheid nie, en almal het die reg om private geleenthede te reël. Nou blaas hy die EFF se vlam van rassisme aan.

Waarom protesteer die EFF twee dae ná mekaar by ’n skool terwyl kinders eksamen skryf?

Ek sou dink Maarman sou nie in die lokval trap nie. Maar wat, ons kry nou almal terug vir apartheid en ons dink nie langtermyn nie.

Meer oor:  Johann Maarman  |  My Stem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.